top of page

Kontak ons gerus!

Sondae Dienstye
Sondae vanaf 9:00vm

Kom besoek ons vir 'n ervaring van 'n leeftyd!

Protea Aanbidding-Sentrum

Ons is 'n dinamiese gemeente wat 'n verskil in Paarl maak! 'n Besoek aan ons gemeente kan jou toekoms ingrypend verander! Ons glo dat die Heilige Gees die Woord wat uitgaan in jou hart sal vasbrand, en dat jy 'n vernuwe en geïnspireerde mens by ons gemeente sal uitstap! Ons verbind ons om alles menslik moontlik, te doen om die unieke Gawes en talente wat God in jou geplaas het, te ontsluit! Kom deel so stukkie van jou naweek met ons, jy sal dit geniet!

021 - 872 54 73

agspaarl@gmail.com

Hoofstraat 263, Esterville,
Paarl, 7646

Open Tye

Mon - Vry: 8vm - 1nm

​​Saterdae: Gesluit

Sondae: 8vm - 12nm

Baie dankie dat jy kontak gemaak het. Ons gesels binnekort!

bottom of page