top of page

Ek wil graag deel word van julle dinamiese gemeente! Hier is my aansoek tot lidmaatskap!

Nadat jy hierdie inligting aan ons gestuur het, sal ons met jou in verbinding tree, en inligting aan jou verskaf rakende ons volgende nuwe lidmate klas. By hierdie geleentheid sal jy meer uitvind oor ons gemeente se visie, en die verbintenis wat jy met die gemeente maak. Ons sal dan ook tydens hierdie geleentheid vir jou laat weet wanneer ons jou in die gemeente gaan voorstel!

 

Ons is opgewonde om jou deel van 'n uitnemende span en groeiende dinamiese gemeente te kan verwelkom!  

Dit is wonderlike nuus dat jy besluit het om by AGS Paarl, Protea Aanbidding-Sentrum aan te sluit. Ons sal so vinnig moontlik met jou in kontak kom om jou persoonlik uit te nooi na ons nuwe lidmatekla

bottom of page