top of page

Dienslewering

Saai jou hulpbronne

Jy voel dalk in jou hart om 'n bydrae in terme van 'n dienslewering te maak. Jy het byvoorbeeld 'n verf besigheid en wil graag jou tyd en hulpbronne skenk om die kerk oor te verf. Daar is byvoorbeeld elektriese instandhouding wat gedoen moet word, en jy wil dit graag doen. So is daar verskillende afdelings waarby jy 'n diens wil lewer wat vir die gemeente onkostes kan spaar.

EFT

Aanlyn oorbetalings

Jy kan maklik 'n bydrae maak deur direk in ons bankrekening in te betaal. Kliek op die skakel na jou bank en volg al die stappe soos deur jou bank vereis.

Ons rekening besonderhede soos volg:

Naam van rekening:     AGS van SA Paarl

Bank:                          ABSA Bank, Paarl

Rekening nr.:               404 153 3549

Tak kode:                    632 005

Verwysing:                  Jou Naam

Projek Nehemia

Ondersteun ons Projekte

Indien jy 'n projek georiënteerde bydrae wil maak, kan jy betrokke raak by ons Nehemia projek. Hierdie projek word spesifiek gefokus op sekere doelwitte wat ons as gemeente wil bereik ten einde ons aanbiddingsfasiliteit te verbeter of toerusting aan te koop wat 'n bydrae kan lewer tot die kwaliteit van ons bediening in die dorp.

Ons rekening besonderhede soos volg:

Naam van rekening:     AGS van SA Paarl

Bank:                          ABSA Bank, Paarl

Rekening nr.:               404 153 3549

Tak kode:                    632 005

Verwysing:                  Nehemia 4

As julle gee, sal julle ontvang. Julle gawe sal na julle terugkom in volle maat, ingestamp, geskud om plek vir meer te maak, tot oorlopens toe vol. 
Met watter maat julle ook al meet – klein of groot – dit sal gebruik word om te meet wat julle sal terugontvang.”

Lukas 6:38, NLV

bottom of page