top of page

Inspirerende Boodskappe

Die doel van hierdie boodskappe is om dit wat God in ons produseer na buite te projekteer om ander te inspireer. Hierdie boodskappe is dus gratis om af te laai en te versprei. Voor jy die boodskappe aflaai en luister, maak seker dat jy ten minste 40 minute stilte tyd het, sodat jy kan fokus op die Woord en toelaat dat die Heilige Gees tot jou spreek. Onthou, mooi boodskappe verander nie die wêreld nie, veranderde mense doen!

Daar is nie 'n More nie  | AGS Protea Paarl
51:04
Sal jou Nalatenskap teen jou getuig | AGS Protea Paarl
53:35
Dr Etienne van Heerden Live Stream
Dr Etienne van Heerden Live Stream
00:22
Van die Bekende na die Onbekende | Dr Etienne van Heerden | AGS Protea Paarl
49:13
Vertrou die Stilte | Dr Etienne van Heerden | AGS Protea Paarl
27:14
Die Laaste Gebed | Dr Etienne van Heerden | AGS Protea Paarl
41:14
Die Visioen van Esegiël | Dr Etienne van Heerden | AGS Protea Paarl
41:26
Troosdiens: Tersia Strydom
01:00:27
'n  Nuwe Begin vereis 'n Einde
34:55
Die Aardbewing wat als Verander Het | Pastoor Wilma Visagie | AGS Protea
52:48
'n Moederhart Voor God | Pastoor Wilma Visagie | AGS Protea
37:25
Wanneer die Vuur weg is | Pastoor Walters Joubert | AGS Protea
48:41
Wanneer GOD Ingryp | Pastoor Gavin Buttress | AGS Protea
37:19
Dit wat vir God onmoontlik is | Pastoor Wayne de Vos | AGS Protea
41:33
The Emmaus Invitation | Pastoor Chantalle de Vos | AGS Protea
47:51
Opstanding in jou Hart | Pastoor Wilma Visagie | AGS Protea
36:57
Die Koning wat Konfronteer | Pastoor Dwain Ludick | AGS Protea
36:13

021 - 872 54 73

agspaarl@gmail.com

Hoofstraat 263, Esterville,
Paarl, 7646

Tye

Dinsdae - Vrydae: 8vm - 1nm

​​Maandae & Saterdae: Gesluit

Sondae: 8vm - 12nm

 
 
 
 
 
 

©2018 Dr Etienne van Heerden_AGS Paarl

  • Black Facebook Icon
AFM Logo_Transparent.png
bottom of page