top of page

Bedieningspan

Dr. Etienne van Heerden

Dr. Etienne van Heerden

Presiderende Pastoor

Pastoor Etienne is tans besig met sy PhD (finale jaar) by NWU in Kunsmatige Intelligensie (AI) en die impak wat hierdie tegnologie op die Christen gemeenskap gaan hê. Hy is 'n kreatiewe en innoverende visionêre leier met 'n gawe vir geïnspireerde Bybelse lering en prediking. Hy is ook 'n passievolle skrywer en motiveringspreker.

082 929 6904

Past. Wilma Visagie

Past. Wilma Visagie

Medeleraar

Pastoor Wilma tree op as Medeleraar, sowel as die gemeente se skakelbeampte. Sy het 'n gawe in sang en musiek en is ook die gemeente se leier oor die departement lofprysing en aanbidding.

082 506 8246

Past. Martha van Heerden

Past. Martha van Heerden

Hulp pastoor

Martha is passievol oor ons Senior burgers, Pastorale versorging en algemene hulpverlening. Sy is ook 'n onderwyseres in Afrikaans en Engels.

082 974 2864

bottom of page