Die AGS Protea Aanbidding Sentrum, Paarl is gefundeer op 'n eg suiwer Pinkster grondslag volgens die beginsels van die Woord van die Here.
Dit is ons wense dat u hier na Gees, Siel en Liggaam verkwik en verryk sal word.
Die gemeente is 'n kerk met selgroepe waarby u kan inskakel en waar u werklik ook geestelik bedien kan word.
'n Kinderkerk word elke Sondag-oggend tydens die hoofdiens gehou en 'n Skrif gefundeerde kurrikulum word aangebied.

|
ADRES
Hoofstraat 263, Paarl Tel. Nr. 021-8725473 Fax Nr.:021-8723544 E-Pos: Kliek hier ___________________________ BANK BESONDERHEDE: AGS van SA ABSA Bank Takkode 632005 Rek No. 4041533549 Paarl |
|
|
|
Geel Bladsye |
|